Version 1activeOct 15, 2026, 4:14 PM
Distrosub
Waarskuwing! Die Naaimasjiene is nie bedoel vir die ore van die volgende persone nie: *kulturele kloosterkoeke en politieke brulpaddas *musikale fynproewers en liefhebbers van die kunslied *slap pastoriepiesangs en mense met stywe bolippe *jappies, vroetelpappies en hul southappies *depressiewe ouers en jagse ouderlinge *neurotiese nimfomane en kastrasse *verwarde regterhande en aweregse linkses